Christelike woordeboek of woordelys van terme

by rohan

Gereformeerde Woordeboek of Woordelys van Terme Definisies vir die Artikels in Reformed Truth. Definisie van Reformasie: Dit is die aanhoudende verdediging van Die Geloof, soos vasgelê in die Heilige Skrif alleen en op die fondasie van die Apostels, teen ander en valse evangelies. Eskatologiese Sienswyses: Amillennialisme (Geen goue eeu vir die Kerk voor die koms van […]

Christelike terme, Gereformeerde sienswyse

by rohan

Status Integritatis Adam en Eva was met integriteit geskape maar nie onskuldig nie. Indien onskuldig sou hulle nooit gesondig het nie. Die mens was nie ʼn outomaat geskape nie. Die mens het deur sy eie keuse in sonde geval. Die menslike mislukking is onafwendbaar, aangesien dit met die bestaan self, gegee is. Die tragiese is […]

Bybelse Terme Gereformeerd Verduidelik

by rohan

Woordelys 3 Gereformeerde aanslag van terme.  Die terme is nie ʼn poging om ʼn akkurate woordeboek daar te stel nie maar om die waarheid en valse interpretasie te ontbloot. Dit het egter ʼn Gereformeerde aanslag.  Predestinasie, Uitverkiesing Kyk na die korrespondensie se antwoorde hieroor. Jy Word nie uitverkies omdat God vooraf sien dat jy sy […]

Samuel Rutherford brief na ʼn geliefde se dood

by rohan

Samuel Rutherford’s Briewe April 23, 1628 Brief 111 Aan ʼn Christen Dame Meesteres,-My liefde in Christus onthou aan u:- Ek was versekerlik hartseer toe ek u verlaat het, veral nadat u so swaarmoedig was oor u dogter se dood, ek is verseker daarvan dat die swaar van Christus se kruis wat so drukkend op u […]

Die Islam Gevaar

by rohan

Die Islam Gevaar van Globale Oorname Ware Islam Teenoor Ware Christendom Inleiding: Die wêreld is vreesbevange van die mag van Islam wat die wêreld beheer met vrees. Wie sal die Koran verbrand, wie sal Islam bevraagteken? Wie sal Allah vervloek? Islam regeer die wêreld deur vrees van vergelding. Islam moet vergeld en hulle god beskerm, […]

Brief vir berusting op sterfbed brief 2 Samuel Rutherford

by rohan

Rutherford se Briewe 4 Aan die Viscountess van Kenmure. Madame Jean, was die 3 de dogter van Archibald Campbell, die 7 de Earl van Argyll en die sister van die Martelaar Archibald, Marquis van Argyll. Madame, Al die diensbaarheid aan die Here ter gedagtenis- Met jammerte het ek van u, dame se olikheid en siekte […]

Samuel Rutherford

by rohan

Samuel was gebore gedurende die grootste herlewing van alle tye en het die eer gehad om vir sy Verlosser te ly. Dit word ten sterkste aanbeveel dat sy briewe gelees word. Om enige van die korrupte boeke en die verrotting van Christendom in Charismatiese boeke te lees en te dink dat Christendom vooruitgaan is om […]

Wat is Geloof Hoofstuk 2

by rohan

Geloof is gegee slegs vir die verlossing van God se kinders, sy volk, sy skape, sy Kerk, sy uitverkorenes en enige denkwyse of poging om goddelike geloof as iets anders te sien of te poog om dit te gebruik vir enige fisiese, materiële en voorspoed is korrupte verrotting van die ware evangelie.   Geloof Bestaan Van Die […]

Vrye Wil Arminianisme ʼn Valse Evangelie?

by rohan

Sal Ons Arminiane Sekerheid van Verlossing Gee Brandan Kraft Vertaal deur Nico Engelbrecht Inleiding deur Nico Engelbrecht Ek stem saam met Brandan Kraft met die volgende voorbehoude:  Ek plaas die artikel om die erns van verkeerde evangelies te demonstreer sodat diegene wat nie hulle teologie verfyn het nie tog kan dink hoe hulle tot bekering […]

Die Waarheid Oor Calvyn Deel 1

by rohan

Charles Haddon Spurgeon het dit so gestel: “Ek het my eie private opinie dat daar is nie so ʼn ding as om Christus en Hom gekruisig te preek nie, behalwe as ons, wat vandag genoem word Calvinisme, gepreek word. Dit is ʼn bynaam om dit Calvinisme te noem; Calvinisme is die evangelie, en niks anders […]