HOOFSTUK 8 OPENBARING SEWE BASUINE

by rohan

OPENBARING 8-11 DIE SEWE TROMPETTE. Die vierde Indeling wat die algehele Kerktydperk dek vanaf Jesus tot die wederkoms. Inleiding Kom ons kyk net weer na die indeling van Openbaring. Lees Openbaring met die volgende kort skema saam en kyk hoe Openbaring vir jou nuut ontvou. Onthou elke deel vertel die Openbaring van die begin tot […]

HOOFSTUK 7 OPENBARING DIE GROOT MENIGTE

by rohan

DIE 144 000 IS SINONIEM MET DIE GROOT MENIGTE Rev 7:4  En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel :5  uit die stam van Juda twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Ruben twaalf duisend verseëldes; uit die stam […]

Die Vrou En Die Draak Openbaring 12

by rohan

Hoofstuk 12 van Openbaring. Inleiding. Hierdie hoofstuk bevat die geskiedenis van Verlossing van die begin van die wêreld tot die einde van tye met die verdrukking in die verlede en die hede en toekoms. Dit is nie aaneenlopend van die vorige Hoofstukke nie maar ʼn hele nuwe begin. Openbaring is in sewe parallelle dele wat […]

Hoofstuk 1 Openbaring simbole, visioene, verduidelik

by rohan

Die Betekenis van Visioene, Simbole in Openbaring. Inleiding: Die wêreld is donker, onseker, onstabiel, in oorlog, rampe, aardsverwarming, ekonomiese ineenstorting, korrupsie, hongersnood, armoede, siektes, die dood en lyding, volkstam uitwissings en algemene misdaad om ʼn paar te noem. Die mens sonder profesie oor wat die toekoms inhou leef sonder hoop. Die Boek van Openbaring gee […]

Hoofstuk 2 Verborgenheid van die Sewe Kerke

by rohan

Die Verborgenheid Van Die Sewe Kerke. Open.1:17  En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste Soos ons vir Daniel gesien het wat voor Jesus neerval en bemoedig word, is […]

Hoofstuk 3 Die Verborgenheid van die Troon

by rohan

Die Verborgenheid Van Die Troon In Die Hemel Die Troon Wat Heers Oor Alles is die kern waarna ons gaan na kyk. Inleiding  God sit nie op ʼn sigbare troon nie. Hy bewoon ewigheid. Die simbool van Sy troon wat soos ʼn rolprent voor Johannes afspeel is die simbool van Sy almagtigheid, Sy outoriteit, Sy alom […]

Hoofstuk 4 Die Betekenis van die Boek en die Perde

by rohan

Weereens maak ek ook gebruik ek William Hendriksen, Charles Alexander en Kim Riddlebarger. Openbaring 6 is weereens vir die Kerk deur verdrukking en nie na die sogenaamde Wegraping nie. Dan 12:4  En jy, Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe; baie sal dit deursoek, en die […]

Hoofstuk 5 Oordele van God se Wraak Sesde Seël

by rohan

Hoofstuk 5 Die finale Oordeel die Opening van die Sesde Seël Openbaring 6: 12-17 Die laaste van die simbole van vervolging en oordele van die Seëls. Dit klink asof die duiwel losgelaat en meer ketting gegee is deur die Lam om Sy Raad van Sy Wil tot ʼn uiteindelike langverwagte (deur die Kerk) vervulling te […]

Hoofstuk 6 Die Verborgenheid van die 144000

by rohan

Openbaring 7:1-17 Inleiding: Ons moet nie vergeet dat ons in die gebied van die simbool is nie. Hier kan ons nie afwyk van die simboliese en terugkeer aarde toe vir die letterlike nie. Nee, ons is nog in hemelse plekke met ons studie. Die getalle, die omverwerping van die volgorde van die stamme van Israel, […]